Goeie naand.
Ek sukkel met “online koop”!!!!
Ek het eer gister my Capitec Secure code gekry en vanaand geregistreer.
Ek het dit vanaand probeer gebruik, maar bly die boodskap kry
(An error occurred while processing the payment
The payment is declined by the issue bank. Please, contact the bank or use an e-wallet or another card.)
Als is reg vir online koop maar dit laat my nie toe nie.
My broer was al 4 keer by die bank en hul kan nie vir ons se wat die probleem is nie.
EK hoop jy kan ons help meneer.
Dankie
Ferdie
Leave a Reply